Teoretiese fisika

Die teoretiese fisika of teoretiese natuurkunde is ’n tak van fisika wat handel oor die vorming van nuwe natuurkundige teorieë. Dit word onderskei van eksperimentele fisika, wat onder meer teorieë met behulp van eksperimente en toetse bevestig of weerlê, en die tegniese fisika, wat die bekende fisikawette toepas in apparate, soos masjiene, vliegtuie, energiesentrales ens.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy